New Events - Gryskrag

Go to content

Main menu:

Jakkie van der Colff gaan weer 'n fietstoer van ongeveer 4,200 km aanpak en hierdie keer met die doel om GrysKrag meer bekend te stel en om seniors se aandag te vestig op wat hierdie organisasie vir hulle kan beteken. Op die ouderdom van 74 gaan hy die land van Noord na Suid en dan weer van Oos na Wes deurkruis. Vandaar die naam Suiderkruis. Omdat Jakkie in eie reg 'n senior burger is, steun GrysKrag hierdie projek ten einde tasbaar te wys dat fiksheid vir seniors belangrik is.
 
Back to content | Back to main menu