0 van 1 handtekeninge
SENIORSMAAND: GRYSKRAG VRA OF SUID-AFRIKA WERKLIK NA OUER PERSONE LUISTER
Met Oktober en Seniorsmaand op hande vra GrysKrag dat die fokus nie net op vieringe val nie, maar ook op die regte, deelname en stem van ouer persone.
Laat jou stem hoor2 van 1 handtekeninge
MEDIAVERKLARING - BRANDSTOFPRYSSTYGINGS: OUER PERSONE KAN NIE AANHOU DIE KOSTE DRA NIE
GrysKrag doen ’n dringende beroep op die regering om verligting vir ouer persone te bied nadat skerp petrol- en dieselprysstygings op 7 Oktober 2026 in werking getree het.
Laat jou stem hoor0 van 1000 handtekeninge
Veilige, waardige gemeenskappe
Voeg jou stem by vir veiliger, meer waardige gemeenskappe vir ouer Suid-Afrikaners.
Laat jou stem hoor