By Waterkloof Marina Aftree oord.
Spreker: Barnard Beukman (Redakteur beeld).
Voorsitter: Ina Wilken
Uiterse suksesvolle aangename oggend.
By Oostvallei Aftree-Oord
Direksie: (Gert Potgieter, Willie van der Schyf, Richard Harding) saam met Albert
Blake, geskiedkundige- skywer, Prokureur en ons gas-spreker. Dankie aan
Pretorium Trust en Solar Grove vir julle besoek.
By Oostvallei Aftree-Oord
Baie dankie aan Annalise Kempen (Redakteur van Servamus Tydskrif), vir haar
insiggewende en relevante praatjie rakende slenters en ander veiligheid en
Sekuriteit met betrekking tot seniors. Ons identiteit is ons mees waardevolste
bate. Wees baie versigtig om nie jou persoonlike inligting met enige iemand te
deel nie. Kyk uit vir die volgende:
S – Something too good to be true
C – Contacted out of the blue
A – Ask your personal information
M – Money is requested
Senior Ekspo met ’n verskil vir oud en jonk.
By Lux Mundi Gemeente
Die oggend saam met Prof Piet Meiring was inspirerend en verhale van hoop. Interessante gegewens en soms humorisiese anekdotes het deel gemaak van die verhale uit sy boek. Terwyl Piet van die “reuse” vertel, word dit duidelik dat dit nie net sy storie is nie, maar ook van die verhaal van die N G Kerk en van Afrikaners – eintlik van almal van ons – wat oor die loop van baie dekades ons plek in ‘n nuwe en soms uitdagende wêreld moes vind. Dankie ook aan Pretorium Trust wat ons lede bygestaan het met inligting en hulp.
Thanks also to Pretorium Trust who assisted our members with information and help.
GreyPower Bring-and-Tell: 09 July 2024 with fltr Len Dekker, Andria Geldenhuys (PRETORIUM TRUST); Prof Piet Meiring (guest speaker) & Dr Richard Harding.
GrysKrag Bring-en-Vertel: 9 April 2024 met vlnr Prof Karel Prinsloo, Ina Wilken-Jonker (Voorsitter-GrysKrag); Hennie Koortzen (Gasspreker); Benita Waldeck (AVBOB),& Len Dekker.
Ons gasspreker vir die dag was Hennie Koortzen, voormalige HUB by Pretoria FM, Afrikaanse Rugby Komentator by SuperSport en sport omroeper by Kanaal 7. Hy het staaltjies gedeel van sy oproepers loopbaan en hoe toewyding, dissipline en samwerking ‘n groot sleute was tot sy sukses.
GreyPower Bring-and-Tell: 9 April 2024 with fltr; Prof Karel Prinsloo, Ina Wilken-Jonker (Voorsitter van GrysKrag); Hennie Koortzen (Gasspreker); Benita Waldeck (AVBOB),& Len Dekker.
Our guest speaker for the day was Hennie Koortzen, former CEO at Pretoria FM, Akrikaanse Rugby Commentator at SuperSport and sports announcer at Kanaal 7. He shared anecdotes from his calling career and how commitment, discipline and collaboration were big keys to his success.
GrysKrag Bring-en-Vertel: 12 Maart 2024 met vlnr dr. Richaard Harding, Anton van Sitter (FINBOND); Renate Potgieter; Gert Portgieter, gasspreker & Koot Bosman.
Ons gasspreker vir die dag was Hoofbestuurslid van GrysKrag, Gert Potgieter. Hy het gepraat oor “Olimpïsme – Opvoedkundige waardes van die Olimpiese Beweging”.
GreyPower Bring-and-Tell: 12 March 2024 with fltr dr. Richard Harding, Anton van Sitter (FINBOND); Renate Potgieter; Gert Portgieter (guest speaker) & Koot Bosman.
Our guest speaker for the day was Executive Board member of GreyPower, Gert Potgieter. He spoke on “Olympism – Educational Values of the Olympic Movement”.
P/a Sabrina Accountants
1st Floor Cotton SA Building
86 Watermeyer str
Val de Grace, 0184
+27 69 341 7355
(Office hours: 09:00-14:00)