Die leuse van GrysKrag is: “Met ons vaardighede en ervaring verenig en help ons die toekoms bou.”
Die visie van GrysKrag is om aktief en positief die waardigheid, lewenskwaliteit en sosiale sekerheid van sy lede aan te spreek ten einde hulle in staat te stel om as aktiewe en verantwoordelike lede in die gemeenskap te funksioneer en ’n bydrae te lewer.
Die missie van GrysKrag is om sy lede op hoogte te hou van verwikkelinge wat hul belange beïnvloed en om hulle te ondersteun deur middel van gespesialiseerde inligting.
P/a Sabrina Accountants
1st Floor Cotton SA Building
86 Watermeyer str
Val de Grace, 0184
+27 69 341 7355
(Office hours: 09:00-14:00)