20240626 - Gryskrag Logo Finaal_Groot

Floreer Met Fleur

Community engagement: Building bridges

Community engagement: Building bridges Community engagement: Building bridges ByWillie van der Schyf, Director: Grey Power   For the past two years, the management of Grey Power has been focussing on building bridges between communities in both urban and rural settings. We are convinced that to address the social, service and safety challenges of our country, […]

Betekenisvolle ouerword en ouderdomisme

Betekenisvolle ouerword en ouderdomisme Betekenisvolle ouerword en ouderdomisme Deur Dr Petrus Moolman   Ouerwordende mense ervaar verskillende en uiteenlopende uitdagings wat in die pad kan staan van betekenisvolheid tydens die ouerwordreis. Oor baie van dié hindernisse het ons geen of baie min beheer. Tipiese verouderingskwale is gewoon deel van ouerword, behalwe wanneer iemand ongesonde lewenskeuses […]

DAGBOEK: SENIORPLUS EXPO, 25 OKTOBER 2024

DAGBOEK: SENIORPLUS EXPO, 25 OKTOBER 2024 DAGBOEK: SENIORPLUS EXPO, 25 OKTOBER 2024 Deur Piet Meiring   Aandag alle seniorburgers! Dis tyd vir feesvier. Die week van 26 September tot 2 Oktober vanjaar word landswyd as die Week vir Ouer Persone gevier en in baie stede en dorpe gaan spesiale programme aangebied word. Dit kan nie […]

Safety: Elderly abuse – the worst form of disrespect

Safety: Elderly abuse – the worst form of disrespect Safety: Elderly abuse – the worst form of disrespect By Annalise Kempen   Earlier this year the World Health Organisation (WHO) noted that one in six people of 60 years and older experiences some form of abuse in community settings. Rates of abuse in nursing homes […]

Dagboek: Internasionale Dag vir Ouer Persone: 1 Oktober 2024

Dagboek: Internasionale Dag vir Ouer Persone: 1 Oktober 2024 Dagboek: Internasionale Dag vir Ouer Persone: 1 Oktober 2024 Maar in Suid-Afrika, ‘n hele week lank! 26 September tot 2 Oktober 2024   In 1982, word die eerste internasionale plan rakende die belange van ouer persone in Wenen, Oostenryk bekendgestel en deur die Verenigde Nasies (VN) […]

Nuwe denke oor aftrede en koers na ‘n verpligte aftreedatum

Nuwe denke oor aftrede en koers na ‘n verpligte aftreedatum Nuwe denke oor aftrede en koers na ‘n verpligte aftreedatum “The sense of ‘doing ageing well’ and living well while we age is determined by how we think about ageing.” (Steger et al., 2009) As ons na die toekomskundiges en demograwe luister, word dit al […]

OORWEEG U OM IN ‘N AFTREEOORD IN TE KOOP? Deel 1

OORWEEG U OM IN ‘N AFTREEOORD IN TE KOOP? Deel 1 OORWEEG U OM IN ‘N AFTREEOORD IN TE KOOP? Deel 1 Deur Hoffie Hofmeyr   Ten einde ‘n paar riglyne aan voornemende kopers in aftreeoorde te bied, skets ons eers agtergrond oor aftreeoorde in hierdie eerste artikel. In die volgende nuusbrief sal ons aandag […]

Wanneer is ‘n boom ‘n boom?

Wanneer is ‘n boom ‘n boom? Wanneer is ‘n boom ‘n boom? Deur Naas Grové President: Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika   Ons kan aanvaar dat wanneer daar na ‘n boom verwys word in die algemene spreektaal word, almal weet wat daarmee bedoel word. Daar is egter geen gemeenskaplike aanvaarde erkende definisie in plantkunde om ‘n […]